Tieners het 'n identiteit van hul eie (Gr8-12) (3-3.5min)
 

Tieners het 'n identiteit van hul eie (Gr8-12) (3-3.5min)

Produknommer A0403

Tieners het 'n identiteit van hul eie

Tieners se bang-verleë identiteit word deur boelies uitgebuit, maar ook net tot op 'n punt.

Hul dom-astrante identiteit word aangevuur deur mense wat op hul trap en hul identiteit misken.

Hul ekstreem-anders identiteit word as 'n masker gebruik om die werklike self weg te steek.

Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte vd toespraak is 3 - 3.5 min
    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review