Moenie my vernietig nie - daar is maar net een soos ek! (Gr8-12) (4min+)
 

Moenie my vernietig nie - daar is maar net een soos ek! (Gr8-12) (4min+)

Produknommer A0402

Moenie my vernietig nie - daar is maar net een soos ek!

Alle mense het behoefte daaraan dat hul eie identiteit erken word.

Elke mens het ook sy eie persoonlikheid. Mense het ook verskillende TALENTE.

Ons is almal elke dag besig om ons eie lewensgeskiedenis te skryf,

en dit in ons eie foto-gallery te monteer.

Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte vd toespraak 4 min +
    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review