Alle rolmodelle het ook maar voete van klei (Gr8-12) (4min+)
 

Alle rolmodelle het ook maar voete van klei (Gr8-12) (4min+)

Produknommer A0401

Alle rolmodelle het ook maar voete van klei

Die volkshelde het almal geraamtes in hulle kaste.
Die superhelde is onsterflik met bo menslike kragte,
maar gaan nie een dag in die werklike lewe oorleef nie!
Met die Hollywood-sterre is dit dikwels 'n geval van bo blink maar onder stink.
En tieners se groeps-helde het almal verskuilde agendas
en gebruik manipulasie as metode om hul slaafse volgelinge te behou.

Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte vd Toespraak is 4 min +
    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review