Die goggas in kinders se lewens maak ouers moedeloos
Produknommer
A0400
Die goggas in kinders se lewens maak ouers moedeloos
Die aanhoudende skril klank van ons popmusiek, is vir hulle net so erg soos die onophoudelike monotone gesanik van die krieke.
Die lastige muskiete wat om 'n ouer se ore “ZZZZZ”, is die feit dat hulle moet poliesieman speel oor die TV- kontrole, anders oorweldig die nuuskierigheid ons om na ouderdomsbeperkte programme te kyk.
Die brandwurms steek seer, want vloekwoorde is goggas wat mensesiele verwoes.
|