Die gras is nie groener aan die anderkant nie (Gr4-7) (3-3.5min)
 

Die gras is nie groener aan die anderkant nie (Gr4-7) (3-3.5min)

Produknommer A0399

Die gras is nie groener aan die anderkant nie 

Anderkant die doringdraad van 'n mens se eie ouerhuis, is daar baie erger omstandighede wat 'n mens kan tref.

Anderkant die elektriese heining van 'n mens se vriendekring, kan groepsdruk 'n jong lewe verwoes.

Anderkant die landsgrense is daar baie meer hindernisse wat oorkom moet word, as in ons eie land.

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte vd toespraak 3 - 3.5
    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review