My gesin is soos 'n toffie - hard maar lekker (Gr 1-3) (2-2.5min)
Produknommer
A0398
My gesin is soos 'n toffie - hard maar lekker
'n Kind se gesin kan vergelyk word met 'n taai toffie, want ma hou nie van taai hande nie, en deel taai klappe uit as ons nie opruim nie.
Pa is so hard soos 'n toffie as dit kom by reëls buig en dissipline toepas.
En al is my boetie die raserige papiertjie om die toffie, beteken sy tong-uitsteek eintlik soentjies-vra...!!!
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak 2 - 2.5 min
|