Tiener-blapse word aan die groot klok gehang (Gr4-7) (4min+)
Produknommer
A0395
Tiener-blapse word aan die groot klok gehang
Tieners word gedruk deur onderwysers en die skool om te presteer, maar word nie ondersteun nie.
Ouers kritiseer en vind fout met tieners en dryf hulle weg na 'n wêreld vol blitsige dinge.
Tieners speel Grapjas om hul foute te verbloem voor die kritiese oë van maats.
En tiener maak blapse met belangrike keuses.
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak ~ 4 min +
|