Ouers maak die grootste blapse (Gr4-7) (4min+)
Produknommer
A0394
Ouers maak die grootste blapse
Ouers oorbeskerm hul kinders in plaas daarvan om hul toe te laat om die lewe te leef.
Hulle vertrou hul kinders nie om hul vlerke te sprei en hul eie foute te maak nie.
Ouers verstaan nie dat dissipline en liefde hand aan hand gaan nie; en hulle vergeet dat woorde wek, maar dade trek
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak ~ 4 min +
|