Op die dansbaan van die lewe struikel almal oor hul eie voete (Gr 4 – 7) (4 min +)
Produknommer
A0393
Op die dansbaan van die lewe struikel almal oor hul eie voete
Die grootste rede waarom ons sku is om die dans van die lewe voluit te dans, is omdat ons mislukking vrees.
Die feit dat mense ons gaan kritiseer oor ons foute, is nog 'n aspek wat ons dansvertoning gaan beïnvloed.
As 'n mens kan leer uit jou foute, sal jy 'n beter mens wees en 'n staande ovasie ontvang.
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak ~ 4 min +
|