Ons leef nog in 'n era van 'n houtjie vir 'n foutjie (Gr 4 – 7) (3 - 3.5 min)
 

Ons leef nog in 'n era van 'n houtjie vir 'n foutjie (Gr 4 – 7) (3 - 3.5 min)

Produknommer A0392

Ons leef nog in 'n era van 'n houtjie vir 'n foutjie

Mense glo aan 'n oog-vir-'n-oog en 'n tand-vir-'n-tand houding, maar almal verloor in so situasie.

Ons sê wat ons wil en gebruik ons tonge as moord wapen.

Ons skinder en praat kwaad van ander asof dit die natuurlikste ding op aarde is om te doen.

Ons deurboor harte en vernietig verhoudings met ons optrede sonder om 'n oog te knip.

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte vd toespraak 3 - 3.5 min
    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review