Die mens se foute is soos grafitti teen 'n muur (Gr 4 – 7) (4min+)
 

Die mens se foute is soos grafitti teen 'n muur (Gr 4 – 7) (4min+)

Produknommer A0388

Die mens se foute is soos grafitti teen 'n muur

Mense maak foute omdat die lewe veeleisend en vol frustrasies is.

Die grootste fout is om gedurig verskonings te maak en geen bydrae te maak.

Die beste wat 'n mens kan doen, is om te erken dat jy 'n fout gemaak het.

Die grootste stap is om die fout reg te maak en weer te probeer.

En die moeillikste deel waaraan ons almal swaar sluk, is die “vergewe-en-vergeet” deel.

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte vd toespraak ~ 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review