Die tiener-stadium is nie 'n fout nie (Gr 4 – 7) (3 - 3.5 min)
 

Die tiener-stadium is nie 'n fout nie (Gr 4 – 7) (3 - 3.5 min)

Produknommer A0385

Die tiener-stadium is nie 'n fout nie

Verdra dus asseblief ons Wysneus-mentaliteit, want ons besef nie dat ons nie so slim is nie en maar nog bitter min lewens-ervaring het nie.

Die feit dat ons lomp en onbeholpe is, beteken daar is niks fout met ons hormone nie!

Ons drang om ons grense te verskuif en deur die doringdraad te klim, is normaal vir 'n tiener -

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte vd toespraak 3 - 3.5 min
    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review