Die lewenspad is vol spoedhobbels (Gr 4 – 7) (3 - 3.5 min)
Produknommer
A0383
Die lewenspad is vol spoedhobbels
Daar is geen manier wat ons verby die spoedhobbels van die lewe kan ry sonder om deur te stamp nie.
Die gejaagde lewe maak dat ons oordeelsfoute maak.
'n Onveilige samelewing veroorsaak probleme.
Die tegnologie is feilbaar, en tiener-blapse is iets alledaags.
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak 3 - 3.5 min
|