Die grootste fout wat Suid-Afrikaners maak is om te dink dat afrikaans besig is om uit te sterf (Gr 4 – 7) (4 min +)
 

Die grootste fout wat Suid-Afrikaners maak is om te dink dat afrikaans besig is om uit te sterf (Gr 4 – 7) (4 min +)

Produknommer A0382

Die grootste fout wat Suid-Afrikaners maak is om te dink dat afrikaans besig is om uit te sterf

Afrikaans se dae is BESLIS nie getel nie. Die Afrikaanse taal is derde op die gewildheidslys.

Afrikaans bly groei - dit is pure onsin wat verkondig word dat dit besig is om te kwyn!

Alle Afrikaners leef hul taal uit: Die gesofistikeerde besigheidsmense, deftige taalpuriste, plattong Griekwas en cool tieners.

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte vd toespraak 4 min +
 

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review