|
|
Die grootste fout wat 'n mens kan maak is om vas te klou aan aardse dinge (Gr 4 – 7) (4 min +)
Produknommer
A0381
Die grootste fout wat 'n mens kan maak is om vas te klou aan aardse dinge
Ons maak almal foute, maar die grootste fout wat ons kan maak, is om die volgende te dink:
Dat roem jou 'n trappie hoër plaas as die gemiddelde mens;
Dat skoonheid nooit vergaan nie en jou in 'n ander kategorie as gewone mense plaas;
Dat geld geluk kan koop;
En dat gewildheid jou paspoort na 'n flatervrye lewe kan wees.
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak 4 min +
|