Ouers moet die boompie buig terwyl hy jonk is (Gr 4 – 7) (4 min +)
Produknommer
A0380
Ouers moet die boompie buig terwyl hy jonk is
Buig die boompie terwyl hy jonk is, maar moet hom nie uit die grond uit ruk nie....!
Ouers geniet dit om die kettingsaag te gebruik om kinders se foute uit te saag.
'n Snoeisker wat vorm en stileer, is 'n beter keuse.
Sonder emmers vol water in die vorm van liefde en aanmoediging,
kan 'n kind nie die aanslae van die lewe weerstaan nie.
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespaak 4 min +
|