Ouers voel lus om handdoek in te gooi omdat hulle geen erkenning ontvang nie (Gr 8 – 12 ) (4 min +)
Produknommer
A0377
Ouers voel lus om handdoek in te gooi omdat hulle geen erkenning ontvang nie
Ouers voel lus om te bedank, want al die onmoontlike stadiums waardeur 'n kind gaan, maak die lewe byna ondraaglik.
Die verskillende rolle wat 'n ouer moet vertolk, is genoeg om enige mens die woestyn te laat in vlug,
en ouers het nie tyd of lus vir ongeskikte, stout, ondankbare kinders nie!
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte vd toespraak 4 min +
|