Ouderdom maak die mens ryker en nie armer (Gr 8 – 12 ) (4 min +)
 

Ouderdom maak die mens ryker en nie armer (Gr 8 – 12 ) (4 min +)

Produknommer A0376

Ouderdom maak die mens ryker en nie armer


Die hoogste troef, is Skoppensboer...”

Die goud in jou tande en ook die hare op jou tande in finansieel moeilike tye, wys van watter stoffasie 'n oumens gemaak is.

Die silwer in die hare en in die grysstof, maak van bejaardes 'n gesogte trofee.

Die lood in hulle menswees en dit wat hulle agterlaat, oorskadu die lood in hulle voete.

Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte vd toespraak 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review