Ons erken dat die lewe uit soet en suur bestaan (Gr 8 – 12 ) (4 min +)
Produknommer
A0375
Ons erken dat die lewe uit soet en suur bestaan
Die lewe se skoppelmaai swaai hoog en ver.
Soms raak ons voete die wolke en dan giggel ons soos klein opgewonde kindetjies, maar soms word ons voete vol modder.
Ons moet die lewe ervaar soos 'n kind. Humor help om die suur te verwerk.
Asook die erkenning dat ons deel is van die grootse skepping.
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte vd toespraak 4 min +
|