Erkenning is die sleutel tot selfvertroue (Gr 8 – 12 ) (4 min +)
 

Erkenning is die sleutel tot selfvertroue (Gr 8 – 12 ) (4 min +)

Produknommer A0374

Erkenning is die sleutel tot selfvertroue

“Elke nou en dan 'n bietjie erkenning, en mense kry vlerke.”

Daarom is tieners afhanklik van die gesin se erkenning.

Om die groep se goedkeuring te ontvang, is vir 'n tiener 'n geval van lewe en dood!

Erkenning van prestasies en harde werk, gee 'n tiener die wêreld se selfvertroue en die moed om hoër te mik.

Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte vd toespraak 4 min +
    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review