Die mens sal nooit erken dat hy met die witbrood onder die arm kla nie (Gr 8 – 12 ) (4 min +)
 

Die mens sal nooit erken dat hy met die witbrood onder die arm kla nie (Gr 8 – 12 ) (4 min +)

Produknommer A0373

Die mens sal nooit erken dat hy met die witbrood onder die arm kla nie

Mense is te halstarrig om te erken dat hulle eintlik met die witbrood en kan petrol onder die arm kla.

Hulle kla oor spoed kaartjies, in plaas daarvan om dankbaar te wees dat hulle 'n MOTOR het.

Hulle kla oor die elektrisiteitsrekening, terwyl hulle 'n HUIS het om in te bly.

Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte vd toespraak 4 min +
    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review