Daar bestaan geen misverstand as dit kom by boelies se kat-en-muis-speletjie nie (Gr 8 – 12 ) (4 min +)
Produknommer
A0372
Daar bestaan geen misverstand as dit kom by boelies se kat-en-muis-speletjie nie
Boelies is meestal meer bek as binnegoed, maar hulle gebruik ook verskillende wapens om jou mee seer te maak.
Die gevolge van die kat-en-muis-speletjie is dikwels traumaties.
Slagoffers trek of terug en ly in stilte, of raak rebels en word self 'n boelie.
Boelies kom met moord weg, maar net tot op 'n dag...!!
Geskik vir graad 8 - 12
Lengte vd toespraak 4 min +
|