Al waaraan 'n tiener behoefte het is om erken te word (Gr 8 – 12 ) (4 min +)
Produknommer
A0371
Al waaraan 'n tiener behoefte het is om erken te word
Kaalpoot loop en roosterkoek eet, is iets waarna 'n tiener verlang, want toe ons nog 'n haasbek was, het mense gedink ons is oulik.
Noudat ons tieners is, trek almal hul wenkbroue op – so asof ons 'n aansteeklike siekte het!
Tieners het behoefte aan erkenning.
Die skool se gesindheid van “jy's net 'n nommer”, help nou nie juis om ons te laat tuis voel in die skool nie.
Vriende skuif jou uit die groep sonder om te blik of te bloos.
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte vd Toespraak 4 min +
|