n Kind moet regtig al 8 uur gaan slaap/Genoeg slaap sorg dat 'n kind beter funksioneer (Gr 1 - 3) (2 - 2.5 min)
 

n Kind moet regtig al 8 uur gaan slaap/Genoeg slaap sorg dat 'n kind beter funksioneer (Gr 1 - 3) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0370

n Kind moet regtig al 8 uur gaan slaap/Genoeg slaap sorg dat 'n kind beter funksioneer


Dit help nie om te redeneer nie: Agt-uur is slapenstyd vir 'n kind!

Slaap laat jou brein en spiere afskakel en jou batterye laai.

As jy 9-11 ure per nag slaap, sal jy uitgerus wees en hard kan leer!

Slaap help ook met groei en die genesing van wonde.

Geskik vir Graad 1 - 3

Lengte vd toespraak 2 - 2.5 min
    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review