Het diere regte (Gr 4 – 7) (2 - 2.5 min)
Produknommer
A0365
Het diere regte
Die eerste blaf wat ek hoor gaan oor menslike behandeling.
Die tweede blaf klink hard en duidelik: “Ons het die reg op versorging!”
Die laaste blaf is die reg om vertroetel te word.
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespaak 2 - 2.5 min
|