Boelies is manne wat gewone kinders in muise verander (Gr 1 - 3) (2 - 2.5 min)
 

Boelies is manne wat gewone kinders in muise verander (Gr 1 - 3) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0364
Boelies is manne wat gewone kinders in muise verander

Dames en here – die wêreld van Boelies is SIEK!

Hulle hiet en gebiet kinders. Hulle daag jou uit tot 'n bakleiery.

En hulle vang jou in 'n muis-valletjie waar hulle jou gevange hou....

Geskik vir Graad 1 - 3

Lengte 2 - 2.5 min
    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review