Sonder balans is die lewe een groot sirkus (Gr 4 – 7) (4 min +)
Produknommer
A0361
Sonder balans is die lewe een groot sirkus
Die sirkus-vertoning van 'n tiener se lewe is iets waarmee hulle moet leer om te hanteer.
Tieners se tydsberekening toon geen tekens van balans nie.
Prestasie en druk word so oorweldigend soos 'n befoeterde olifant wat op jou afstorm en net alles wat voorkom wil plattrap.
Maar gelukkig is jou ouerhuis die vangnet as jy die sweefstok misvang….
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak 4 min +
|