n Tiener se lewe ry wipplank (Gr 8 – 12 ) (4 min +)
 

n Tiener se lewe ry wipplank (Gr 8 – 12 ) (4 min +)

Produknommer A0359

'n Tiener se lewe ry wipplank
 

“Die hoogste troef..... is Skoppensboer!” Dit is die slotsom waartoe Eugene Marais kom in sy gedig kom.
As 'n tiener bly vasklou aan dinge wat sy lewe kan verwoes, kan die uiteinde rampspoedig wees...!

Tieners se voorkoms en optrede bepaal hulle beeld – of so glo hulle.

Tieners beskou ouers as pretbederwers wat die lewe vir hulle wil voorskryf.

Hulle ervaar dat hul emosies wipplank ry en dat verlief-wees 'n pynlike ervaring is.

Hulle wil jol en jolyt hou, maar is blind vir die gevare wat by tienerpartytjies uitbroei.

Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte vd toespraak 4 min +
    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review