Die skaal wat werk en vryetydsbesteding moet balanseer, is gebreek (Gr 4-7) (3-3.5 min)
Produknommer
A0358
Die skaal wat werk en vryetydsbesteding moet balanseer, is gebreek
Volgens die internet ensiklopidie Wikipedia, het mense van die antieke tyd net besigheid gedoen met 'n weegskaal.
Slegs indien die skaal gebalanseer het, kon die transaksie plaasvind.
Miskien het dit tyd geword dat ons kinders ons voet neersit - Skole moet ernstig besin oor hulle huiswerkbeleid en die gee van take en projekte.
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak 3 - 3.5 min
|