Moeder aarde skree ten hemele (Gr 4 – 7) (4 min +)
 

Moeder aarde skree ten hemele (Gr 4 – 7) (4 min +)

Produknommer A0357

Moeder aarde skree ten hemele 

Havelock Ellis, 'n Britse sosiale hervormer, het gesê: “Die son, die maan, en die sterre sou jare gelede al verdwyn het, as hulle binne bereik van die roofsugtige hande van die mens was.”

Die woorde tref en maak seer, maar gaan dit die mens se leefwyse verander en die WANBALANS herstel?

“Geraasbesoedeling, lugbesoedeling, rommelstrooiing en geweldadige optrede is die mens se manier om Moeder Aarde te vernietig.”

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte vd toespraak 4 mn +
    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review