Alles met 'n te aan gooi jou van balans af (Gr8-12) (4min+)
 

Alles met 'n te aan gooi jou van balans af (Gr8-12) (4min+)

Produknommer A0356

Alles met 'n te aan gooi jou van balans af

Die wipplank van die lewe ry op en af, en ons geniet die speletjie net as daar BALANS is.

Te veel TV maak jou lui en anti-sosiaal.

Te veel sms en rondklets in die kuberruimte beïnvloed jou skoolwerk en bring jou in aanraking met ongure karakters.

En tienerpartytjies het sommer 'n hele rits TE's soos drank, dwelms, oorverdowende musiek en 'n gebrek aan ouertoesig, wat die gevaarligte rooi laat flikker!
Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte 4 min +

 

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review