|
|
Modegiere is belangrik vir my (Gr4-7) (3-3.5min)
Produknommer
A0350
Modegiere is belangrik vir my
Dames en Here – ek kan nie help om te vra: Waarom is mans verslaaf aan rygby, TV en brandewyn, en waarom is vrouens verslaaf aan geld, sjokolade en inkopies?!
Moet dan nie vra waarom ons jongmense die mode slaafs navolg nie!!
Vir ons is dit belangriker om IN te wees en by te bly by ons maats – ongeag die prys!!
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte 3 - 3.5 min
|