|
|
Die nuushonde se gekef maak ons passie vir die lewe dood (Gr8-12) (4min+)
Produknommer
A0346
Die nuushonde se gekef maak ons passie vir die lewe dood
Volgens Elliot Powell van Amerika is televisie ‘n vorm van vermaak waar miljoene mense dwars oor die wêreld op dieselfde tyd vir dieselfde grap lag, en nog steeds eensaam bly…..!!
Die donker prentjie wat die media daagliks skilder, maak die mens depressief en ontneem hom die reg om sy passie vir die lewe uit te leef!
Jongmense raak deurmekaar met gevaarlike speletjies wat die media op ‘n skinkbord aan hulle bied.
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte 4 min +
|