Die mens het 'n keuse of hy 'n marionet aan toutjies gaan wees (Gr 8-12) (4min+)
Produknommer
A0344
Die mens het 'n keuse of hy 'n marionet aan toutjies gaan wees
Die SLOTSOM waartoe EK kom, is dat die GROOTSTE GRUWELDAAD van alle tye, MANIPULASIE is!!!
Selfs HITLER se GASKAMERS, MARIE ANTOINETTE se GUILLITINE,
en OSAMEN BEN LADEN se VLIEGTUIG-MANAUVERS,
is ‘n VULLETJIE teen hierdie AGTERBAKSE manier van ONDERDRUKKING!!!
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte vd toespraak 4 min +
Navorsing sal vervang moet word, 2003 toespraak
|