|
|
'n Druppel gal is in die soetste wyn (Gr8-12) (3-3.5min)
Produknommer
A0342
'n Druppel gal is in die soetste wyn
Ja Dames en Here – die mens lag nog, maar ons kan nie meer die sug van pyn wegsteek nie!!
As gevolg van al die wandade wat mens teen mens pleeg, word die pyn van verlies al feller.
Ons sien die misdaad, diskriminasie en werkloosheid rondom ons.
Veral tieners se emosies ry wipplank.
Om die sukses-golf te ry is maklik, maar die gevaar is dat die mens in ‘n groef van gemaksugtigheid en welvaart kan beland.
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte 3 - 3.5 min
|