|
|
'n Traan is op elk vrolik snaar (Gr8-12) (2-2.5min)
Produknommer
A0341
'n Traan is op elk vrolik snaar
Die lewe is ‘n uitdaging!!
Niemand het gesê dit gaan maklik wees nie!!
Gaan jy op ‘n hopie bly sit en jouself bejammer, of gaan jy die trane verdryf deur maar weer ‘n deuntjie te tokkel op die vrolike snaar….?!
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte 2 - 2.5 min
|