Kan die lewe 'n lied wees? (Gr4-7) (3-3.5min)
 

Kan die lewe 'n lied wees? (Gr4-7) (3-3.5min)

Produknommer A0340

Kan die lewe 'n lied wees?

Dames en Here
- EUGENE MARAIS skryf in sy gedig – Skoppensboer –
‘n Traan is op elk vrolik snaar.
DIT is maar hoe die LEWE is!
Dit hang van JOUSELF af of jy vir EWIG gaan wag
om die DONKERBRIL van jou PESSIMISME af te haal.
Of gaan jy vir ‘n slag die FEESTELIKE TROMPET-GESKAL hoor…..?!!!


Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review