|
|
Is leierskap op laerskoolvlak nodig? (Gr4-7) (4min+)
Produknommer
A0337
Is leierskap op laerskoolvlak nodig?
Leiers IS nodig om die mens te INSPIREER.
Daarom is my MOTTO as leier: - HARDLOOP die lewe asof jy ‘n WENNER is, - SPRING oor HINDERNISSE asof niemand kyk nie, - en LEEF elke dag asof dit jou LAASTE is…!!!
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte 4 min +
|