Mense onderwerp hul nie meer aan die  gesag van leiers nie (Gr8-12) (4min+)
 

Mense onderwerp hul nie meer aan die gesag van leiers nie (Gr8-12) (4min+)

Produknommer A0333

Mense onderwerp hul nie meer aan die  gesag van leiers nie

ALBERT SCHWEITZER is van mening dat GEEN sisteem of organisasie sonder LEIERS of GESAGSFIGURE kan fuksioneer nie.

Die wêreld sal in CHAOS verval. BEIDE partye is SKULDIG.

LEIERS moet weet dat hul ‘n VERANTWOOR-DELIKHEID het om die VOORBEELD te stel en met INTEGRITEIT op te tree.

VOLGELINGE mag van leiers VERSKIL, maar moet hul neerlê by die besluite van die meerderheid.

Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte 4 min +

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review