Die millennium-kind se skoenlapper- paradys het verander in 'n beton-oerwoud (Gr 4-7) (3-3.5min)
 

Die millennium-kind se skoenlapper- paradys het verander in 'n beton-oerwoud (Gr 4-7) (3-3.5min)

Produknommer A0331

Die millennium-kind se skoenlapper- paradys het verander in 'n beton-oerwoud

Dames en here – ek word gedwing om my skoenlapper-paradys te verruil vir die aaklige werklikheid waar my kindwees aan skerwe lê.

Kinders word vasgehok deur tralies van geweld en diefstal en vergeet om die blou lug raak te sien.

Ons voel hoedat tyd sy erosie oor ons skilfer - soos Nanda Pauw dit digterlik stel.

En ons haat dit om uitgestal te word soos ‘n trofee in ‘n vertoonkas!!

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte vd toespraak 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review