|
|
'n Vierdag werksweek is nie voldoende vir 'n tiener nie (Gr4-7) (3-3.5min)
Produknommer
A0329
'n Vierdag werksweek is nie voldoende vir 'n tiener nie
'n Sewe-dag werksweek is nie eers genoeg nie – hoe wil julle dit nog tot 'n 4-dag week reduseer?!
Ons werk reeds 24 uur per dag, 7 dae van die week.
Waar is daar 'n RUS-dag om ons batterye te herlaai...?!
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte 3 - 3.5 min
|