|
|
|
|
Is ons besig om ruimte-afhanklike wesens te word? (Gr4-7) (3-3.5min)
Produknommer
A0326
Is ons besig om ruimte-afhanklike wesens te word?
Ek is OORTUIG daarvan dat die uitgestrekte RUIMTE met sy lokkende STERRE en hul skoonheid en misterie,
EVANGELISTE is wat die BESTAAN van die SKEPPINGS-GOD besing!!
MAAR in GENISIS 1 is OPDRAG aan die mens gegee om oor die AARDE te heers – NIE die RUIMTE nie!!!
Daarom moet ons VERSIGTIG wees dat ons nie AFHANKLIK raak van die groot RUIMTE met al sy wonders nie;
dat ons die KLEIN EENVOUDIGE dinge soos ‘n pers VIOOLTJIE in die veld,
‘n MOSSIE op die telefoondraad, en ‘n klein taai KINDER-HANDJIE, MISKYK nie!!
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak 3 - 3.5 min
|
|
|