Maak ons onafhanklike of afhanklike kinders groot? (Gr4 - 7) (3-3.5min)
 

Maak ons onafhanklike of afhanklike kinders groot? (Gr4 - 7) (3-3.5min)

Produknommer A0322

Maak ons onafhanklike of afhanklike kinders groot?

Dames en here – Wie wil nou vir ewig fopspeen suig en doeke dra?!

Dr. Ernst Mansfield – ‘n wetenskaplike van Amerika – sê die hele lewe is gebasseer op groei en vooruitgang.

Elke mens wil deel vorm van hierdie natuurlike ontwikkelingsproses.

Niemand gaan tog in vandag se tyd perdekar ry, ‘n slinger telefoon gebruik, of hardloop met die possak Johannesburg toe nie!

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte 3 - 3.5 min

 

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review