Ek is die oorsaak van my ouers se grys hare (Gr1-3) (2-2.5min)
 

Ek is die oorsaak van my ouers se grys hare (Gr1-3) (2-2.5min)

Produknommer A0319

Ek is die oorsaak van my ouers se grys hare
 

Dames en Here – al gee ek my ouers GRYS hare omdat ek kamtig te veel voor die TV lê,

en eerder wil speel as werk, en hulle ‘n spul geld kos, is hulle nog steeds LIEF vir my!!

Langenhoven het gesê: ‘n Mens kan jou skoonfamilie kies, maar ongelukkig nie jou eie familie nie..!!

Geskik vir Graad 1 - 3

Lengte vd toespraak 2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review