|
|
Afrikaanse kinders is plesierig (Gr1-3) (2-2.5min)
Produknommer
A0318
Afrikaanse kinders is plesierig
Dames en here – Afrikaner kinders is BAIE gelukkig!
Ons ouers kompeteer oor wie die beste partytjie kan gee.
Ons het baie geleenthede en neem aan baie buitemuurse aktiwiteite deel, en ons bly in ‘n ryk land en kom uit goeie ouerhuise.
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte 2 - 2.5 min
|