My ma is die beste (Gr1-3) (2-2.5min)
 

My ma is die beste (Gr1-3) (2-2.5min)

Produknommer A0314
My ma is die beste

Ja, Dames en Here, MY Ma is die BESTE!!! Ek stem saam met Antjie Kroch – Sy is my BREEK-WATER teen die lewe.

Sy is my “Band Aid” – pleister as ek seer kry en die lewe my stief behandel.

Sy WEET wanneer my maatjies my spot, of my Boetie my afknou.

Ek is seker sy het X-straal oë!! Maar haar drukkies laat my trane gou-gou opdroog.

Geskik vir Graad 1 - 3

Lengte vd Toespraak 2 - 2.5 min
    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     
    2005 Toespraak

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review