Keuses maak of breek jou (Gr4-7) (3-3.5min)
 

Keuses maak of breek jou (Gr4-7) (3-3.5min)

Produknommer A0311

Keuses maak of breek jou

Die verskil tussen ‘n mens en ‘n dier, is dat die mens ‘n VERSTAND gekry het om weldeurdagte keuses te maak. Soms lyk dit asof veral tieners doelbewus keuses maak om die mensdom te SKOK!

Net gekke en dwase gooi hul lewens weg!! Dit is so dat jongmense BREEK-PUNT bereik as hulle te staan kom voor belangrike keuses soos groepsdruk, toekomsplanne en die regte gesindheid.

Maar as jy REG kies, wag ‘n LEEFTYD van voorspoed en sukses op jou……!!

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review