|
|
Die mens se lewe is die somtotaal van sy keuses (Gr8-12) (4min+)
Produknommer
A0310
Die mens se lewe is die somtotaal van sy keuses
As PEUTER is die mens ‘n ONTDEKKINGS-REISIGER.
KLEUTERS kies om WAAGHALS-ARTISTE te wees.
Dan tref die STURM-und-DRANG jare die arme gesin.
VOLWASSE keuses word beskou as die VERANTWOORDELIKSTE.
Die meeste mense kies dan die HASEPAD na ‘n AFTREE-OORD waar hulle net ‘n bietjie rus en vrede vir hul siele kan hê!
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte 4 min +
|