Ek bly 'n Suid-Afrikaner in murg en been (Gr8-12) (3-3.5min)
 

Ek bly 'n Suid-Afrikaner in murg en been (Gr8-12) (3-3.5min)

Produknommer A0305

Ek bly 'n Suid-Afrikaner in murg en been

AVONTUUR bruis deur ons are!!!

Hoe anders sou ons voorgeslagte die DRANG gehad het om na DONKER AFRIKA en KAAP van STORMS te kom om hier ‘n land van wildernis te tem,

HIER in hierdie land het ons voorvaders se BLOED gevloei, skryf F A VENTER in sy boek GELOFTE LAND.

Die TRADISIES van Suid-Afrika kry jy NOOIT uit jou sisteem nie.

Geskik vir Graad 8 - 12

Lengte 3 - 3.5 min

 

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review