|
|
Sal jy immigreer as jy die keuse het? Nee (Gr8-12) (2-2.5min)
Produknommer
A0304
Sal jy immigreer as jy die keuse het? Nee
Mense wat in die lewe VOORUITGAAN, is mense wat na GELEENTHEDE SOEK, en as hulle dit nie kry nie, MAAK hulle GELEENTHEDE! My oupa sê:
Die GRAS anderkant die DRAAD lyk altyd GROENER, omdat daar so baie “BOLLIE” rond lê….!!!
EK gaan BESLIS nie MY LAND verlaat nie!!! In plaas van DUIM-GOOI oorsee, sê EK: DUIME OP VIR SUID-AFRIKA!!!
Geskik vir Gr 8 - 12
Lengte 2 - 2.5 min
|